Vir Namib Mills is dit belangrik om gemeenskappe te ondersteun

Die uitvoerende hoof van reageer op Namib Mills wat vanaf Oktober 2020 tot September 2021 tonne pasta, rys, mieliemeel en ander voorrade op ‘n maandelikse basis aan N/a’an ku sê-stigting geskenk het. Namib Mills het hul ondersteuning vir nog ‘n jaar aan N/a’an ku sê bevestig. Namib Mills se uitvoerende hoof, Ian Collard verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus die belangrikheid om Namibiese gemeenskappe te ondersteun.