Vingegaard loop voor in Tour de France

Vandag is ʼn rusdag in die uitmergelende Tour de France voor more se potensieel beslissende individuele tydtoets. Na 15 skofte is die verdedigende kampioen, Jonas Vingegaard van Denemarke, steeds die draer van die algehele voorloper se geeltrui. Hy is tien sekondes voor die tweemalige kampioen, Tadej Pogacar van Slowenië. Ses skofte bly oor voor die wenstreep in Parys en Vingegaard sê hy sien daarna uit om sy stryd met Pogacar voort te sit: