Vierde vlaag: hoe gereed is ons?

Daar is kommer oor die vierde vlaag Covid-infeksies wat tans in verskeie Europese lande ervaar word. Die gevalle in Duitsland neem ook skerp toe en hoësorg-eenhede is volgens berigte reeds vol. Met die feesseisoen om die draai, is daar kommer oor hoe voorbereid Namibië is vir die volgende vlaag infeksies. Die goewerneur van die Omusati-streek Erginus Endjala waarsku teen roekeloosheid…