Vier Gautreine gestrand – kragonderbreking

Vier Gautreine is gister weens ‘n kragonderbreking tussen die Park- en Midrand-stasies tot stilstand gedwing. Drie van die treine kon gou ontruim word, maar die vierde een het weens die afstand na die naaste stasie, sowat 90 minute gestaan. Die woordvoerder van Gautrein, Kesagee Nayager, sê die 47 passasiers aan boord is later veilig ontruim: