Verwagtinge van yslike, en goeie koringoes

Koring word gewoonlik gedurende Junie en Julie geplant en elke jaar tussen November en Desember geoes. Kosmos 94.1 Nuus het met Ian Collard, hoof uitvoerende beampte van die NMI-groep gesels oor hoe dit by Namib Mills gaan en die verwagtinge van die plaaslike koringoes.

Hy sê of daar enige enige prysskokke in rou produkte verwag kan word.