Vertraging in verkiesings sal ANC help

‘n Vertraging in die hou van plaaslike verkiesings as ‘n nagevolg van die huidige diep politieke onrus in Suid-Afrika, sal die toets vir die ANC by die stembus vertraag. Dit is die mening van die politieke ontleder, Daniel Silke. Die voormalige adjunk-hoofregter, Dikgang Moseneke, het aanbeveel dat die beplande Oktober-verkiesings uitgestel moet word, omdat daar is twyfel of dit te midde van die Covid-19-pandemie vry en regverdig sal wees. Silke sê die ANC het meer tyd nodig om sy wonde te genees en sy veldtog op koers te kry: