Verstappen sê oor Hungaroring-baan

Die Mercedes-renjaer, Lewis Hamilton, glo hy kan môre in Hongarye nog ‘n oorwinning byvoeg nadat hy dié Formule Een Grand Prix reeds agt keer gewen het. Sy span het verlede naweek hul beste vertoning van die seisoen in Frankryk gelewer toe hy en George Russell albei op die podium geëindig het. Die wêreldkampioen en voorloper in die kampioenskap, Max Verstappen, staan egter in hul pad al het Red Bull die wedren laas in 2014 gewen. Hy besef sy span het nie ‘n goeie rekord op die kronkelende Hungaroring-baan nie: