Verskeie oortreders van Covid-19 noodregulasies tydens Copps 94.1 aangekeer

Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teen misdaad realiteitsprogram was Vrydagaand weer regstreeks op die lug met ons borge G4S Namibia, Auas Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, E-Med Rescue 24 en die Windhoekse Stadspolisie. Die Namibiese Minister van jeug, sport en nasionale dienste, Agnes Tjongarero was gisteraand op grondvlak die gas.Francois Lottering het meer…