Verskeie ernstige ongelukke en sterftes op die land se paaie met die aanbreek van die langnaweek

Met die langnaweek was pas begin het was daar reeds verskeie ernstige ongelukke op van die land se hoofroetes. Vir die jongste oor twee van die ongelukke sluit ons aan by Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers-groep