Verkeer neem toe op van die land se hoofroetes

Verkeer op van die land se hoofroetes het begin toeneem met die laaste vakansiegangers wat op pad terug huis toe is na die feesseisoen. Hoofinspekteur Rozario Coetzee van die Namibiese polisie se verkeersdepartement het motoriste gemaan om versigtig te bestuur..