Verhuurders sal nie veel groei in pryse sien nie 

Die jongste huurindeks het verbaas omdat na twee opeenvolgende maande van groei, het die twaalf-maande gemiddelde groei in die FNB se huurindeks teen einde Junie ingekrimp met 1,7 persent.  aan die einde van Junie 2022. Hierdie onverwagte terugslag is hoofsaaklik gedryf deur prysinkrimping van 7,7 persent tweeslaapkamer segment. Frans Usiku, die bank se marknavorser, sê daar sal wel nog groei in huuronkostes aangeteken word, maar, dat dit baie laer as inflasie sal wees.