Verdedigingsminister: Geen diskriminasie teen veterane

Die Namibiese verdedigingsminister, Frans Kapofi, is vandag in die Nasionale Vergadering gevraa waarom teen veterane gediskrimineer word en hulle nie betaal word nie. Kapofi het gesê dit is nie die geval en diengene wat nie betalings ontvang het nie, voldoen nie aan die kriteria nie.