Verdagtes vasgetrek met Sassa-kaarte

Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het weer sy begunstigdes gewaarsku om nie hul Sassa-kaarte aan ongeregistreerde kontant-lenings-ondernemings te oorhandig nie. Die agentskap se reaksie kom na die Valke vroeër die week verskeie mense in die Limpopo-provinsie gearresteer het vir die onwettige besit van honderde Sassa-begunstigdes se toelae-kaarte, ID-dokumente en ander belangrike dokumentasie. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…