Verbruikers sal nie verligting hê nie

Verbruikers ervaar reeds ‘n geruime tyd baie hoë voedselpryse en dit wil voorkom asof daar nie binnekort enige werklike verligting sal kom nie. Volgens Dr Johnny van der Merwe, ‘n landbou ekonoom en senior dosent aan die Noordwes Universiteit is China se voorraad tekorte op die oomblik ‘n uitdaging…

Hy sê in die afgelope week het beide die prys van aartappels en tamaties ook skerp gestyg, wat goeie nuus is vir produsente maar nie so goed vir verbruikers nie…

En die vermoede van plaaslike bokboere dat die hoë pryse van die afgelope tyd iets van die verlede sal word, is ook korrek.