Verbied Russiese gas ook, meen oud-Navo hoof

Voormalige sekretaris-generaal van Navo, Anders Rasmussen sê nie net olie nie, maar gas ook, moet uit Rusland verbied word. Op die manier, sal Europa die Russiese-oorlogmasjien tot op sy knieë dwing.