Vennootskappe tussen regering en privaatsektor noodsaaklik – Cyril

President Cyril Ramaphosa sê die buurland se openbare sektor en privaat sakeondernemings kan saamspan om produktiewe vennootskappe te vorm wat Suid-Afrika se ekonomie ‘n hupstoot kan gee en werksgeleenthede skep. Hy het by die opening van die Corobrik Kwastina Baksteenfabriek in Driefontein gepraat. Ramaphosa sê hy het by die vierde Beleggingskonferensie in Maart vanjaar gesê hy wil beleggingsbeloftes vinnig in projekte sien verander: