Vennootskappe met privaatsektor sal herlewing dryf

Die jaarlikse konferensie oor vennootskappe tussen die regering en die privaatsektor is op die oomblik aan die gang in die hoofstad. Die ministerie van finansies hou jaarliks die konferensie. Die tipe van vennootskappe word voorgehou as belangrik vir die sukses van projekte in alle sektore. Die jaar se tema is ‘PPP – A Recipe for Economic Recovery and Infrastructure Development’. Minister Ipumbi Shiimi het die konferensie geopen…