Venaani eis antwoorde by Saara oor leë huise

McHenry Venaani eis antwoorde van die eerste minister dr. Saara Kuugongelwa Amadhila oor die huise van die sogenaamde Massa-behuisingsprojek wat regoor die land leegstaan. In ‘n brief aan haar kantoor, soek hulle antwoorde in 25 dae. Venaani se woordvoerder, Robert Dirkse is aan die woord.