Veldbrandskade – jy kan net siviele eis maak, mits jy bewyse het

Miljoene hektaar is reeds sedert Mei vanjaar verwoes in talle veldbrande regoor die land. Op die oomblik word daar steeds gestoei met ‘n brand aan die suide en die ooste van die hoofstad. Brandstigting word vir die vure blameer maar, dit blyk asof daar geen werklike verligting is vir die wat skade gelei het nie omdat die wetgewing ontbreek. Danie van Vuuren van die Namibiese Landbou-unie verduidelik.