Veldbrande: Houtskool-vereniging sê oor riglyne

Alhoewel die multimiljoen-dollar-houtskoolbedryf een van die vinnigste groeiende bedrywe in Namibië is wat werk verskaf aan duisende mense, was dit ook verantwoordelik vir die vernietiging van duisende hektare weiveld deur veldbrande. In ‘n poging om die situasie te stop, het die bosbou-ministerie veiligheidsriglyne uitgereik voor die droë seisoen vir die sektor. Michael Degé, die bestuurder van Namibiese Houtskool-vereniging sê van die riglyne was nie redelik nie en hulle het daarin geslaag om aanpassings deur te voer.

Degé verduidelik die nuwe riglyne …