Veldbrande: 580 000ha verwoes en dis mense se skuld

Soos voorspel, het Namibië tot dusver vanjaar ‘n rekord-brandseisoen. Die omgewingsminister Pohamba Shifeta sê net minder as 580 500 hektaar is vanaf Mei tot dusver verwoes in talle brande wat regoor die land voorgekom het. Ten spyte van bewusmaking veldtogte word vuur steeds onverantwoordelik deur mense gebruik. Shifeta sê die brande is deur mense veroorsaak en het rokers, houtskoolprodusente en vuurmaak vir tuisgebruik blameer.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *