Veiligheid by Ongos Valley verseker

Ongos Valley het ‘n vennootskap met Letshego Namibia gesluit om 28 000 wooneenhede aan die Namibiese huismark te verskaf. Die beskikbaarheid van bekostigbare behuising is ‘n groot behoefte vir Namibiërs, maar wat ewe belangrik is, is die vermoë om toegang tot behuisings-finansiering te verkry. Ongos Valley het dit vroeg geïdentifiseer met die bekendstelling van die Rent-to-Own-program onder leiding van Inocencio Verde. Ongos Valley is in noordweste van Windhoek geleë, 14 kilometer vanaf die sentrale sake-kern. Ongos Valley se ontwikkelings-voorsitter, Reagan Graig …