Veediefstal in die Suide onder die loep

Regoor die land is veediefstal ‘n baie groot uitdaging en so ook in die gebied van Maltahöhe. Maar nou sê die boerevereniging se verteenwoordiger in daardie gebied, en lid van die veediefstal-komitee Christiaan Swartbooi, daar’s ‘n splinternuwe probleem. Hy sê op Gibeon is veegetalle aangevra sonder enige bewyse dat vee werklik bestaan. Hy verduidelik.