Vee in Zambezi moet na hoogliggende gebiede verskuif word

Die goewerneur van die Zambezi-streek, Lawrence Sampofu het inwoners wat in vloed-geteisterde gebiede woon om eerder hulle vee te hervestig in hoogliggende gebiede. Die streek het baie goeie neerslae in die afgelope week ontvang en die vlakke van die Zambezi-rivier begin reeds styg. Ouers moet ook voorbereiding tref om self hulle kinders skool toe te neem, en te gaan haal.