Vanaand word die beste sangstem in die land bekendgemaak

Vanaand sal ons weet wie is die beste sangstem in Namibië as die wenner van die vierde seisoen van die Voice of Namibia-sangkompetisie aangekondig word. Alinda Lu’Mar,Stigter en Eienaar van Voice of Namibia het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.