Valke: Zuma se dogter word ondersoek in Julie-onluste

Die Valke se hoof in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het bevestig hulle stel ondersoek in of oud-president Jacob Zuma se dogter, Duduzile, betrokke was by die onrus in Julie verlede jaar. Hy sê sy het tydens die onrus op sosiale media die mense bedank wat betoog ter ondersteuning van haar pa.

https://iframe.iono.fm/e/1214990