Valke sukkel om sindikate vas te trek

Die hoof van die Valke in Suid-Afrika, Godfrey Lebeya, sê georganiseerde misdaad raak ‘n baie groot uitdaging in die buurland. Ten spyte van die vordering wat gemaak word, is daar uitdagings om sindikate se meesterbreine in die buurland vas te trek: