Vaaldam se sluise weer oop

Die Suid-Afrikaanse departement van water en sanitasie het nog water uit die Vaaldam vrygelaat om watervlakke in die dam se opvangsgebied te verlaag. Inwoners van Bloemhof en Christiana het begin om hulle huise te ontruim uit vrese vir plaaslike oorstromings. Die departement se woordvoerder, Sputnik Ratau, sê aanhoudende reën het watervlakke beduidend laat styg en die Bloemhofdam is tans 108-persent vol. Lekwa Teemane se burgemeester Sepang Mothlabi sê rampbestuurspanne het reeds stelsels in plek: