Uutoni hou plaaslike owerheidsverkiesings dop, geen rede tot kommer nie

Die Namibiese minister van stedelike ontwikkeling Erastus Uutoni sê ampsdraers word jaarliks in plaaslike owerhede verkies. Die proses is in verskeie owerhede vertraag en in ander is daar tussengevegte en verkiesings het nog nie plaasgevind nie, soos in die hoofstad. Hy sê hy volg die proses noukeurig en op die oomblik is daar nie rede tot kommer nie.