“Upcycle” so en wen groot met die Goethe-instituut

Die Goethe-instituut het sy Upcycling-kompetisie van stapel gestuur. Lede van die publiek kan voorstelle indien oor hoe om goedere wat herwin is, te omskep in nuwe, bruikbare items. Die tema van vanjaar se kompetisie is ‘Samewerking vir die toekoms’. Lendl Isaacks van die instituut het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.