Uitstekende aanbod op Genetics-veiling vanaand

Agra Auctions bied vanaand die Namibia Genetics-veiling aan. Die veiling, wat by die Agra/Bank Windhoek-ring in Windhoek plaasvind, begin om ses-uur namiddag. Paul Klein van Agra Auctions het meer oor die aanbod.