Ugandese gewigopteller skoonveld in Japan

Japanse owerhede soek na die Ugandese gewigopteller, die 20-jarige Julius Ssekitoleko ná hy nie vir ‘n Covid-toets opgedaag het nie, berig internasionale media. Die gewigopteller wat by ‘n oefenkamp in Osaka is, was nie in sy hotelkamer nie. Hy is in Japan vir die Olimpiese Spele.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *