Tweede Squid Game is op pad

En Netflix het pas die tweede aflewering van sy gewildste reeks tot nog toe, Squid Game, bevestig. Die stromingsreus het die nuus op sosiale media bekend gemaak en die reeks se skrywer, regisseur en vervaardiger, Hwang Dong Hyuk, het kykers op ‘n paar lusmakers trakteer. Die Suid-Koreaanse dramariller het in September verlede jaar op Netflix begin. Daar is nog nie ‘n datum bepaal vir die uitreiking nie, maar dit kan of aan die einde van die jaar, of aan die einde van 2023 wees.