Tweede Covax-besending kom binnekort aan

Namibië het 43 000 entstowwe deur die Covax-fasiliteit aangekoop. Volgens die Uitvoerende Direkteur in die Namibiese Gesondheidsministerie kan bykomende entstowwe binnekort verwag word. Nangombe gesels met Kosmos 94.1 Nuus.