Twee verdagtes in verlede week se rooftog nog nie in die hoofstad nie

Die Khomas-polisie wag steeds vir die twee verdagtes wat by Oshivelo oor die naweek gearresteer is op ‘n bus op pad noorde toe, om na die hoofstad vervoer te word sodat hulle voor die hof gebring kan word. Die twee word verbind met die rooftog by ‘n Chinese sakeman se woning in Hochland Park, verlede week. Adjudant-offisier Silas Shipandeni het die jongste.