Twee staan glo in ry om as SA gesondheidsminister oor te neem

Ook in die buurland is dr. Nkosazana Dlamini-Zuma en dr. Gwen Ramokgopa, tans Gauteng se LUR vir gesondheid, glo die gunstelinge om dr. Zweli Mkhize as gesondheidsminister te vervang, berig Suid-Afrikaanse media.