Twee fronte tref die Kaap

Die Suide van Namibië sal weer koud kry met die Suid-Afrikaanse Weerdiens wat sê twee fronte sal die grootste dele van die Wes- en Noord-Kaap van vandag af tot Sondag tref. Dit sal reënerige, winderige toestande en ysige temperature meebring. ‘n Woordvoerder van die weerdiens, Kanyisa Makubalo, sê ‘n geel vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir skadelike wind wat moontlik langs suid-westelike kusdorpe vervoer kan ontwrig: