Tshwane se kerkleiers stel nie belang in inentings nie

In Suid-Afrika is die Stad Tshwane se kerkleiers gemobiliseer as deel van pogings om steun vir Covid-19-inentings te werf. Die burgermeesterskomiteelid van die stad, Sakkie du Plooy, sê die veldtog was bedoel om kerkleiers die geleentheid te gee om met gesondheidskenners oor alles wat met die inentings te doen het, in gesprek te tree. Maar Du Plooy sê ondanks al die moeite, was die opkoms swak: