Trump sal sy kandidaatskap aankondig, ongeag uitslae

‘n Voormalige assistent van Donald Trump, Omarosa Newman sê die oudpresident sal sy kandidaatskap vir 2024 aankondig, ongeag die finale uitslae van die tussenverkiesing in die VSA het. Newman het met Britse media gesels en verduidelik dit so.