Triljoene nodig om Russiese brandstof te vervang

Die Europese Kommissie sê hy het ‘n bykomende 3,36 triljoen Namibiese dollar oor die volgende vyf jaar nodig om Russiese fossielbrandstof uit te faseer en om te skakel na groen energie. Die mikpunt is om afhanklikheid van Russiese olie teen die einde van die jaar met twee-derdes te verminder en teen 2027 glad nie meer te gebruik nie. Die kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê die poging om sonder Russiese gas klaar te kom, sal beteken meer steenkool en kernenergie word gebruik: