Trauma is groot kommernis tydens derde vlaag

Die Covid-19-pandemie veroorsaak volgens kundiges op die oomblik baie hartseer en sielkundige probleme met geliefdes en kennisse wat of siek of oorlede is. Die probleem het die afgelope tyd toegeneem met die skerp toename in positiewe gevalle en sterftes in die land. Dr Hilda Losch ‘n kliniese sielkundige in die hoofstad het haar siening in die verband so opgesom.