TransNamib oor vanoggend se ongeluk by Usakos

TransNamib het meer besonderhede oor die ongeluk vanoggend by Usakos .Vir die
jongste sluit ons aan by die hoof uitvoerende beampte Johny Smith.