TransNamib kry weer ‘n reddingsboei

TransNamib het ook onder die loep gekom in die Namibiese begrotingsrede van finansminister Ipumbu Shiimi. Hy het gesê dit is belangrik om ‘n noodlyn na TransNamib uit te gooi sodat die vervoersektor opgeknap kan word.