Toetse bevestig ingewandskoors

Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula sê ingewandskoors is in Namibië bevestig. Die siekte is reeds vroeër verlede maand in die buurland bevestig en is moontlik as gevolg van goeie reënval en swak sanitasie in veral informele nedersettings.

Ingewandskoors is ook aansteeklik.