Toeriste kan vrylik in land reis

President Hage Geingob het in sy Covid-toespraak aangekondig het dat reis tussen streke besperk is, mag toeriste vrylik reis regoor die land mits daar die nodige bewyse is wat besprekings en meer insluit. Die nuwe maatreëls is tot 15 Julie geldig.