Toerisme sal nog ‘n jaar vat om te herstel

Volgens Jofie Lamprecht, eienaar van Jofie Lamprecht Safari’s is toerisme nog nie terug na normaal nie. Hy hoop dat ons in die komende jare ‘n toename in toerisme in NamibiĆ« sal kan sien. Lamprecht het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *