Toelatingsvereistes reeds aangepas vir toeriste, gepubliseer

Die Namibiese ministeries van toerisme en gesondheid bevestig weereens dat die huidige regulasies in verband met Covid, wat op 15 Januarie volgende jaar verval, was daar onsekerheid oor toegang vir toeriste wat nie ingeënt is nie. Die regulasies is aangepas en tot middel Januarie volgende jaar, mag toeriste en ander besoekers die land binnekom met ‘n negatiewe PCR-toets. Romeo Muyunda, woordvoerder by die toerisme-ministerie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.