Toelae vererger ongelykheid

Die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Mike Schussler sê maatskaplike toelae dra nie by tot gelykheid nie en inteendeel, vererger ongelykheid. Nes in Suid-Afrika, neem die hoeveelheid begunstigdes in Namibië ook vir die tipe toelae, toe en nou beplan die ANC-regering om moontlik ‘n universele basiese inkomste-toelaag te implementeer. Schussler sê dit sal alles vererger.

Hy sê ook dat syfers regoor die wêreld aandui dat hoe meer vroue werk het, hoe minder ongelykheid is daar… Hy verduidelik…