TLU SA verheug oor laer brandstofpryse

TLU SA het die verlaging in brandstofpryse verwelkom wat vandag in werking tree. Die streeksvoorsitter, Henk van de Graaf, het ‘n beroep op verskaffers gedoen om die laer pryse aan boere oor te dra, sodat Suid-Afrikaners koste-doeltreffende produkte kan koop.