Thieme sê Heineken-aanbod is uitstekende nuus

Die uitvoerende voorsitter van die Ohlthaver en List-groep Sven Thieme sê die aanbod deur Heineken vir sy aandeelhouding in Namibië Bouerye is uiterse goeie nuus vir die NBL-handelsmerk. Heineken NV in Nederland koop ook NBL se 25 persent aandeelhouding in Heineken SA uit. Thieme sê daar is drie belangrike punte in verband met die transaksies…